send link to app

Stories vir Lewe


4.2 ( 6432 ratings )
Yaşam Tarzı Eğitim
Geliştirici: Stefan Venter
1.99 USD

Stories! Eeue lank al het stories mense vermaak, laat lag, droom en huil. Stories fassineer ons.

Toe kom daar ‘n Meester-storieverteller. Met meesterlike vaardigheid gebruik Hy woorde om prentjies te teken, waardes te illustreer en splinternuwe dinge oop te maak waaraan niemand vroeër kon dink nie.

Mense het God nuut leer ken: as ‘n Vader wat vergewe al word Hy beledig. Skielik begin hulle verstaan hoe werk vergifnis en gebed en nederigheid en gehoorsaamheid...

Ons noem daardie stories gelykenisse. Hulle vertel ons nie net hoe om te lewe nie, hulle word in Jesus se mond die bron van lewe. Vandaar die titel: Stories vir lewe.